Yokosuka D4Y

Yokosuka D4Y
Yokosuka D4Y3 Model 33 "Suisei" in vlug.
Tipe Duikbomwerper
Vervaardiger Yokosuka
Nooiensvlug November 1940
Vrygestel 1942
Onttrek 1945
Status Uit diens onttrek
Hoofgebruiker Japannese Vlootlugmag
Aantal gebou 2 038

Die Yokosuka D4Y was 'n eenmotorige duikbomwerper wat deur die Japannese Keiserlike Vloot gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die vliegtuig het in November 1940 sy nooiensvlug afgelê. Dit was die eerste vliegtuig vir die Japannese Vlootlugmag sedert 1932 wat met 'n inlynenjin toegerus is, tot op daardie stadium is sterenjins gebruik.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search